
kerswense
Kersfees- en Nuwejaarswense van Tuscana Villa Gastehuis
Seënsgroete
Mag julle Kersfees gevul wees met liefde, vrede en vreugde. Mag die nuwe jaar vir julle nuwe geleenthede, voorspoed, geluk en baie seëninge bring.
Dankie
Baie dankie vir julle ondersteuning deur die jaar. Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar! Liefdevolle groete Tuscana Villa Gastehuis