
ontbyt-saamtrek
Ontbyt-saamtrek
Ons wil graag weet wie saam met ons die oggend wil kom ontbyt geniet! š„° 28 November Om 11uur. Laat weet asseblief deur JA of NEE te stem sodat ons die nodige reĆ«lings kan tref. Ons sal dit baie geniet om hierdie spesiale oomblik saam met julle te deel! ā¤ļø
Datum
28 November om 11:00
Koste
R165 per persoon
Map
Address
389 Dr Van der Merwe Road, Montana
Gaan julle saam met ons ontbyt eet?
Laat weet asseblief deur JA of NEE te stem sodat ons die nodige reƫlings kan tref.